Sponsored Links
|
Contact Information
Location Information
Business Profile
Overview Die Akkerboompie is `n Afrikaanse kleuterskooltjie met Christelike waardes.
Elke kleuter hier by ons geniet individuele aandag en ons skooltjie is ook `n geskikte omgewing vir sensoriese sensitiewe kleuters. Ons klassies is beperk tot `n maksimum van 16 kleuters en ons handhaaf `n ratio van tussen 1 : 5 op peuters onder 18 maande en 1 : 8 op kleuters. Inskrywings en sorg: Ouderdomme van 0 to 6 jaar 6 weke tot Graad R (2015) Voldag en Halfdag Die Akkerboompie kombuis sorg vir gebalanseerde oggend en middag maaltye met mid oggend en laat middag versnapperings en vele meer. |
BizPages - The Internet Business Directory and Guide to South Africa Copyright © 2003-2011 BizPages CC. All rights reserved. |
||
Contact Us | About Us | FAQs | Sitemap | Get Listed | Advertising Packages | Testimonials | Privacy Policy | Terms |